Ons het twee nagte op Middelplaas oorgebly. Die aanwysings was goed, alles gevind wat mens nodig het vir ‘n wegbreeknaweek, netjies en skoon, waardeer ‘insect screens’ op alle vensters en deure. Meeste tyd buite spandeer, op gras/stoep, gestap (staproetes op plaas), voëltjies gekyk. Middelplaas is ‘n werkende plaas.